Logo Oapen
  • Join
    • Deposit
    • For Librarians
    • For Publishers
    • For Researchers
    • Funders
    • Resources
    • OAPEN
        View Item 
        •   OAPEN Home
        • View Item
        •   OAPEN Home
        • View Item
        JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

        Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde

        n Missionêre teologie

        Thumbnail
        Download PDF Viewer
        Web Shop
        Author(s)
        Verster, Pieter
        Language
        Afrikaans
        Show full item record
        Abstract
        Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
        URI
        https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59095
        Keywords
        Heilige Gees; Drie-eenheid; belydenis; eenheid; die verbond; geloof; sakramente; heiligmaking; missionale kerk; Christologie
        DOI
        10.18820/9781928424758
        ISBN
        9781928424758, 9781928424758, 9781928424741
        Publisher
        UJ Press
        Publisher website
        https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp
        Publication date and place
        Bloemfontein, 2021
        Imprint
        SunBonani Scholar
        Classification
        Philosophy of religion
        Christianity
        Pages
        242
        Rights
        https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/
        • Imported or submitted locally

        Browse

        All of OAPENSubjectsPublishersLanguagesCollections

        My Account

        LoginRegister

        Export

        Repository metadata
        Logo Oapen
        • For Librarians
        • For Publishers
        • For Researchers
        • Funders
        • Resources
        • OAPEN

        Newsletter

        • Subscribe to our newsletter
        • view our news archive

        Follow us on

        License

        • If not noted otherwise all contents are available under Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)

        Credits

        • logo EU
        • This project received funding from the European Union's Horizon 2020 research and innovation programme under grant agreement No 683680, 810640, 871069 and 964352.

        OAPEN is based in the Netherlands, with its registered office in the National Library in The Hague.

        Director: Niels Stern

        Address:
        OAPEN Foundation
        Prins Willem-Alexanderhof 5
        2595 BE The Hague
        Postal address:
        OAPEN Foundation
        P.O. Box 90407
        2509 LK The Hague

        Websites:
        OAPEN Home: www.oapen.org
        OAPEN Library: library.oapen.org
        DOAB: www.doabooks.org

         

         

        Export search results

        The export option will allow you to export the current search results of the entered query to a file. Differen formats are available for download. To export the items, click on the button corresponding with the preferred download format.

        A logged-in user can export up to 15000 items. If you're not logged in, you can export no more than 500 items.

        To select a subset of the search results, click "Selective Export" button and make a selection of the items you want to export. The amount of items that can be exported at once is similarly restricted as the full export.

        After making a selection, click one of the export format buttons. The amount of items that will be exported is indicated in the bubble next to export format.