Logo Oapen
  • Join
    • Deposit
    • For Librarians
    • For Publishers
    • For Researchers
    • Funders
    • Resources
    • OAPEN
        View Item 
        •   OAPEN Home
        • View Item
        •   OAPEN Home
        • View Item
        JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

        Dante se mistieke reis – Derde tog

        Paradiso, ingelei, vertaal, toegelig, vertolk

        Thumbnail
        Download PDF Viewer
        Author(s)
        Krüger, J.S.
        Contributor(s)
        van Aarde, Andries G. (editor)
        Language
        Afrikaans
        Show full item record
        Abstract
        In hierdie werk bied J.S. Krüger aan die leser ’n keurige Afrikaans vertaling en mistiekreligieuse vertolking van die Paradiso van die Italiaanse digter-denker Dante Alighieri (1265–1321). Dit is die derde deel van die grootste trilogie, Divina Commedia, bestaande uit Inferno (2013) en Purgatorio (2020), en hierdie publikasie sluit met die vertaling-vertolking van die Paradiso af. Die Paradiso is stellig een van die merkwaardigste religieuse en artistieke hoogtepunte van die Westerse beskawing, verskynend op die kruin van die Middeleeuse epog, daardie sublieme sintese van Christelike geloof en Griekse filosofie, tans opgeneem in ’n skynbaar onomkeerbare proses van disintegrasie. ’n Sentrale uitgangspunt van die boek, afwykend van die heersende sekularisme en materialisme in die post-moderne Weste, is dat religie ’n sentrale neiging en behoefte van die menslike spesie is. Die skrywer sien mistiek as verbinding van diepsinnige kognitiewe insig, emosionele suiwerheid en morele skoonheid, as die hoogste vlak van menslike ontwikkeling. Dante se trilogie word gelees as die aanbod van ’n God-aanskouende kenner van die menslike lot van leef en sterf en hiernamaals voortleef, as inderdaad die uitdruk van Dante se eie lewensloop sy eksistensiële lyding, loutering en finale katarsis: sy besef van persoonlike tekortkominge en lyding in moeilike omstandighede (Inferno) in sy jeug; geleidelik oorkom in ’n lang proses van ballingskap in sy eie vaderland (Purgatorio); uiteindelik gefinaliseer in ’n deurbraak tot innerlike vrede in God-aanskouende saligheid kort voor sy dood (Paradiso). Hierdie publikasie word aanbeveel vir navorsende en benieude lesers met ’n besef van religieuse krisis en die behoefte aan ’n integrerende visie: skynbaar onoorkomelike historiese diskontinuïteite en skynbaar onversoenbare hedendaagse breuke en konflikte.
        URI
        https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/108030
        Keywords
        Dante Alighieri Paradiso Afrikaanse vertaling; Divina Commedia Inferno Purgatorio Paradiso Afrikaanse vertaling; Dante mistieke interpretasie; Middeleeuse literatuur Christelike geloof Griekse filosofie; godsdiensfilosofie mistiek kultuurgeskiedenis; filosofie van godsdiens mistieke teologie Middeleeuse mistiek; J.S. Krüger Dante vertaling Afrikaanse literatuur
        DOI
        10.4102/aosis.2025.BK449
        ISBN
        9781779953346, 9781779953346, 9781779953339, 9781779953322, 9781779953773
        Publisher
        AOSIS
        Publisher website
        https://books.aosis.co.za/index.php/ob
        Publication date and place
        Cape Town, 2025
        Imprint
        AOSIS Books
        Series
        HTS Religion & Society Series, 18
        Classification
        Ancient, classical and medieval texts
        Pages
        362
        Rights
        https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/
        • Imported or submitted locally

        Browse

        All of OAPENSubjectsPublishersLanguagesCollections

        My Account

        LoginRegister

        Export

        Repository metadata
        Logo Oapen
        • For Librarians
        • For Publishers
        • For Researchers
        • Funders
        • Resources
        • OAPEN

        Newsletter

        • Subscribe to our newsletter
        • view our news archive

        Follow us on

        License

        • If not noted otherwise all contents are available under Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)

        Credits

        • logo EU
        • This project received funding from the European Union's Horizon 2020 research and innovation programme under grant agreement No 683680, 810640, 871069 and 964352.

        OAPEN is based in the Netherlands, with its registered office in the National Library in The Hague.

        Director: Niels Stern

        Address:
        OAPEN Foundation
        Prins Willem-Alexanderhof 5
        2595 BE The Hague
        Postal address:
        OAPEN Foundation
        P.O. Box 90407
        2509 LK The Hague

        Websites:
        OAPEN Home: www.oapen.org
        OAPEN Library: library.oapen.org
        DOAB: www.doabooks.org

         

         

        Export search results

        The export option will allow you to export the current search results of the entered query to a file. Differen formats are available for download. To export the items, click on the button corresponding with the preferred download format.

        A logged-in user can export up to 15000 items. If you're not logged in, you can export no more than 500 items.

        To select a subset of the search results, click "Selective Export" button and make a selection of the items you want to export. The amount of items that can be exported at once is similarly restricted as the full export.

        After making a selection, click one of the export format buttons. The amount of items that will be exported is indicated in the bubble next to export format.